Hierdie is ‘n ope brief aan my vriende en familie. Ek voel asof ek die bad guy is. Die antogonis in ‘n fliek. Die streng juffrou met die lat. Rêrig, maar ek doen dit oor ek voel dit is belangrik….
Month: September 2018
Ek Het Retrenchment So Oorleef
Eerstens wil ek se dat elkeen se padjie is verskillend en uniek; wat vir my gewerk het mag dalk nie vir jou werk nie. Maar deur dat ek my storie vertel, kan dit dalk vir iemand se lewe baat. Ek…
Afrikaans is nie maklik
Ek het besluit om my blogging na Afrikaans vanaf Engels te switch (oor te skakel). En dit was nie ‘n maklike besluit nie. Eerstens, Afrikaans is my moedertaal maar ek het te veel vriende met wie ek Engels praat. Selfs…
10 Dinge Wat Ek Wens Ek Het in my 20s Geweet
Hallo julle, Vandag kyk ek bietjie terug na finansiele foute wat ek gemaak het en ook na lesse wat ek oor die jare geleer het. Ek wil graag he andere in hul 20s moet die volgende weet: Jy moet ‘n…
My Experience: How to Start Freelancing
I’ve been getting requests from people, asking me how does one start freelancing. So today I’m sharing my experience on how I did it. RELATED POSTS: 9 Things I Learned As A Beginner Freelancer + Working From Home Is Tough…
The Four Books I’m Currently Reading
It’s National Book Week between 3 to 9 September 2018 in South Africa. I had the opportunity this week to share the books I’m currently reading during a Twitter chat on Monday 3 September. The Twitter chat was done in…
Review: my money goals for 2018
Sjoe! This year has been a challenge. I started off by setting financial goals in January and then in February, I heard I’m getting retrenched. Talk about timing! REVIEWING MY GOALS My goals included paying off my credit card debt…