Dit is so ‘n lekker gevoel as jy geld het wanneer iets onverwags opkom. Ek dink nou aan die dag in November toe my kleuter se onderwyser laat weet het dat sy benodig dinge vir die se skool konsert. Ek…
Month: December 2018
5 Harde Lesse Wat Ek in 2018 Moes Leer
Gewoonlik hierdie tyd van die jaar kyk jy terug en dink aan al jou sondes, jou mislukkings en dinge wat wel uitgewerk het vir jou. Gewoonlik voel mens hierdie tyd van die jaar dat jy harde bene gekou het en…
5 Lesse Wat Ek Geleer Het in die Vyf Jaar van Getroud Wees
Ek en manlief vier ons vyfde huweliksherdenking op 14 Desember 2018. Hoe sê hulle: jy (en jou partner) moet sewe sakke sout eet, of so iets. Een ding wat ek besef het is dat ek byna elke dag iets nuuts…