Welkom my mense! Jy is by die Afrikaanse afdeling van my blog. Lekker lees!
Ek doen blogging sedert 2016 in Engels en het vanjaar (2018) gevoel om ‘n skuif te maak na my moedertaal. Jy kan meer hiervan lees in die blog post “Afrikaans is nie maklik“.
Ek hoop ook om meer Afrikaanssprekendes aanlyn te ontmoet. Laat weet tog vir my waarvan julle hou om te lees.
Hier is blog posts oor…
Geldsake
- Ek Het Retrenchment So Oorleef
- 5 Harde Lesse Wat Ek In 2018 Moes Leer
- 5 Lesse Wat Ek Vanjaar Oor My Geldsake Moes Leer
- Hoe Om Geld Te Spaar Vir Jou Kind Se Toekoms
Leefstyl
- Afrikaans Is Nie Maklik
- 10 Dinge Wat Ek Wens Ek Het In My 20s Geweet
- 5 Lesse Wat Ek Geleer Het In Die Vyf Jaar Van Getroud Wees
- Ons Kook Saam Met Daily Dish For You
Moederskap