What sacrifices are you prepared to make to achieve financial freedom? I had to start with a mindset change/ shift in order to get myself to change some of my bad habits. It also took being openminded to understand why…
Category: Geldsake
Geld Is Nie Alles Nie Maar
Dit is so ‘n lekker gevoel as jy geld het wanneer iets onverwags opkom. Ek dink nou aan die dag in November toe my kleuter se onderwyser laat weet het dat sy benodig dinge vir die se skool konsert. Ek…
5 Harde Lesse Wat Ek in 2018 Moes Leer
Gewoonlik hierdie tyd van die jaar kyk jy terug en dink aan al jou sondes, jou mislukkings en dinge wat wel uitgewerk het vir jou. Gewoonlik voel mens hierdie tyd van die jaar dat jy harde bene gekou het en…
5 Lesse wat Ek Vanjaar oor My Geldsake Moes Leer
Dit is makliker om aan skuld vas te klou eerder as wat jy dit afbetaal. Dit is een van die dinge wat ek vanjaar oor myself geleer het. Ek het byvoorbeeld my Game kaart klaar afbetaal en toe gedink: miskien…
Hoe Om Geld Te Spaar vir Jou Kind se Toekoms
Ek dink nou al ‘n geruime tyd hieraan; hoe gaan ek geld vir my kind se toekoms spaar? Eerstens, dink ek: moet ek spaar vir haar eerste skooljaar of vir haar universiteit gelde? Hoe dit ook al sy, dis nogal…
Ek Het Retrenchment So Oorleef
Eerstens wil ek se dat elkeen se padjie is verskillend en uniek; wat vir my gewerk het mag dalk nie vir jou werk nie. Maar deur dat ek my storie vertel, kan dit dalk vir iemand se lewe baat. Ek…
10 Dinge Wat Ek Wens Ek Het in my 20s Geweet
Hallo julle, Vandag kyk ek bietjie terug na finansiele foute wat ek gemaak het en ook na lesse wat ek oor die jare geleer het. Ek wil graag he andere in hul 20s moet die volgende weet: Jy moet ‘n…